Kodenaam Icarus (2020)

Kodenaam Icarus Vic was een van die gevreesde manne wat voor ongewenstes moes uithaal Hierdie opdragmoorde haal hom nou in En daar bo sit manne uit die ou en die nuwe era wat baie te verloor het
  • Title: Kodenaam Icarus
  • Author: Henk Breytenbach
  • ISBN: 9780799372625
  • Page: 471
  • Format: Paperback
  • Vic was een van die gevreesde manne wat voor 1994 ongewenstes moes uithaal Hierdie opdragmoorde haal hom nou in En daar bo sit manne uit die ou en die nuwe era wat baie te verloor het.
    • [KINDLE] ↠ Unlimited ✓ Kodenaam Icarus : by Henk Breytenbach ✓
      471 Henk Breytenbach
    • thumbnail Title: [KINDLE] ↠ Unlimited ✓ Kodenaam Icarus : by Henk Breytenbach ✓
      Posted by:Henk Breytenbach
      Published :2020-04-15T23:36:41+00:00

    One Reply to “Kodenaam Icarus”

    1. Vic Nel is nie die deursneespeurder van soveel spanningsromans n gekwelde siel met drank en huweliksprobleme wat juis vanwe sy menslikheid lesers se verbeelding aangryp nie Nee, Vic het alreeds daardie grense oorgesteek en hy het eintlik niks meer om te verloor nie Daar is onskuldige bloed aan sy hande en klaarblyklik nie meer veel gevoel in sy hart nie Die storie word relevant vir vandag gemaak deur Vic se verlede voor 1994 wat sekerlik geen mens van vlees en bloed onaangeraak kan laat nie Die [...]

    2. Ek het die boek baie geniet maar daar is net sommige dinge wat nie vir my sin maak nie Waar het jy gesien n voormalige intelligensielid wat die owerhede reeds meer as twee dekades kon ontduik, dink nie daaraan om van sy vingerafdrukke ontslae te raak nadat hy iemand te lyf gegaan het nie Vic Nel is die toonbeeld van die deursnee Afrikanerman in sy middeljare Soos in die geval van die meeste Afrikanermans wat tydens die apartheids bewind in die veiligheidsmagte gedien het en dinge moes doen in op [...]

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *